Die eienaars en redaksie van die Highlands Panorama News gemeenskapskoerant vir die Mpumalanga Platorand, wil graag volgens die volgende standaarde die koerant bedryf:
Eerbaarheid: deur in eerlike handelspraktyke te volhard;
Regverdigheid: deur regverdig en onpartydig nuusdekking te verleen sonder voorbehoud in terme van ras, geloof, taal of kultuur;
Verantwoordelikheid: deur nie in eie gewin op te tree nie, maar ter wille van die gemeenskap wat gedien word;
Naastediens: deur die nastreef van onbaatsugtige gemeenskapsdiens.
GrowSA is a Non-Profit organisation established with the aim to facilitate Economic Growth and Enterprise Development within the various Business Sectors operating in the Southern Africa Region. Read More...